Villiersdorp Landbou- en Kunstefees

17 - 19 Oktober
Vrydag 17 October
08H30 - 17H00
Uitstalsaal oop vir publiek


08H30 - 17H00
Appelpak Kompetisie

(Uitdunne begin)
Brandweerstoor (langs ingangshek in 
Caledonstraat)






08h30 – 17h00
Polisie-uitstalling

Narkotika, berede eenheid, honde-
eenheid, dwelm-eenheid ens sinkstoor,
skougrond
10H00 – 17H30
Beoordeling van perde begin

Arena, skougrond
18H30 for 19H00
The annual elliott art auction  

An auction in celebration of “the visual
fine arts” by selected artists of villiersdorp and
surrounds @ the elliot art gallery tickets R30,
bookings at 028 840 2927 live music by “akoesti”

20H00 - Laat
Optredes deur sangers in wyntuin 

Skougrond



20H00
Desmond Wells

Desmond Wells is bekend vir sy oorspronklike Afrikaanse liedjies soos: Heeltyd Speeltyd, 'n Stukkie van jou hart, Kom terug na my en nog vele meer.
Met sy nuutste liedjies: Desiré, My hart blom en Heelaand Wakkerbly het hy vroeg in 2010 'n platekontrak by Coleske artists gekry en hulle is tans besig met sy nuwe cd wat vroeg in 2011 op die rakke sal wees.Desmond se vertonings is altyd 'n wenner vir enige funksie, fees of partytjie en behalwe sy eie liedjies sing hy ook almal se gunstelinge van Creedence Clearwater Revival, Beatles, Bryan Adams ens. tot die nuutste Afrikaanse treffers.

22H00
Armand Hofmeyr

Armand Hofmeyr se debuutalbum Foto's en Briewe was een van die opwindendste verrassings van die vorige musiekjaar! Nou bied hy sy bewonderaars en nuwe belangstellendes 'n uitklop-opvolgalbum: Rug teen rug. Die splinternuwe album is weer 'n toonvenster van dié talentvolle jong man se vaardigheid. Sy eie, oorspronklike nuutskeppinge is dikwels spieëlbeelde van sy hart en siel; byderwets ritmies. Armand vertolk sy werk in'n wydtreffende country-popstyl, wat ruimskoots met "rock" geanker word.


Saturday 18 Oktober
08h00
Hoërskool De Villiers Graaff
Bergfiets-prettrap


Beginpunt : skougrond. r80
volwassenes, r30 skoliere
inskrywings skougrond vanaf 07h15
kontak Johan Loubser 071 519 2723

08H00 – 17H00
Perdeskou Arena


Skougrond



08H30 – 17H00
Polisie-uitstalling


Sinkstoor, skougrond



Trekker met sitplek vir 40 persone vertrek elke uur vanaf skouterrein vir rit deur die dorp. besoek kunsgalerye en ander besienswaardighede
09H00
Troeteldierkompetisie


Arena (voor verhoog), skougrond



09H00
Johnny Hamman


Wenner 2014 kokkedoor by dames-oggend
Annie Coetzee-saal, skougrond
R100 p. p., kontak Johannie by
0833121476 of Jodine 0827224713

09H00
Appelpak Kompetisie


Brandweerstoor, (langs ingangshek, Caledonstraat)



10H00
Live Painting Musical Demonstration by Mel Elliott.

Main Street, 028 840 2927
Free entry

10H30
Reptiel Vertoning deur Tim Vorster 

Cape Town Snakepark
Arena, skougrond




10H30
Aktiwiteite in Wyntuin Begin


Danny, Dee Dee, Chris Welch, Pluk, Christo en
Cobus en meer
(volledige program van wyntuin
aktiwiteite aangeheg)
Die Wyntuin se Lekker-Musiek Program, Vanaf 10h30:

10H30 Musiek deur D.J.
12H00 Danny
13H00 Dee Dee





11h30
Kulkunstenaar Chris Welsch

Arena, skougrond

14H30
Danny

15H00
Dee Dee
11H00 – 14H00
Potjiekos-Kompetisie


(Wenner word om 15H30 in wyntuin aangekondig)

16H00
Pluk

17H00
Music by DJ

19H00
Cristo en Cobus

20H30
Pluk

12H30
Valk-vertoning

Deur Tracy Chalmers
Van Eagle Encounters




13H30
Gumboots-dansers


Elandsrivier Primere Skool



14H00
Musical Chairs met Veteraantrekkers



16H00
Optrede deur Claude Pretorius

Hoof-arena, skougrond

19H00 

Gala-Konsert


Badisa Saal, Zanne Stapelberg, Niel Rademan, elna van der merwe “Zaza en die Kunstenar” Kaartjies R100 by Computicket of Villiersdorp Toerisme Kantoor
Read More.

"ZaZa en die kunsteNar" Met Zanne Stapelberg (sang, saksofoon), Niël Rademan (Sang, trekklavier, klavier) en Elna van der Merwe (klavier). Kom ervaar die reise van ’n eksentrieke troebadoer opsoek na die antwoorde op die groot vrae van die lewe. Die antwoord lê verskuil in die mooiste musiek van regoor die wêreld soos gesing deur die nimlike musiekmuse, ZaZa (Zanne Stapelberg). Hierdie unieke produksie bestaan uit splinternuwe toonsettings en liedtekste uit die pen van Zanne Stapelberg en Niël Rademan, sowel as bestaande klassieke en kabaret musiek. Die liedere in die konsert is in der waarheid kunsmusiek van die straat en die kafee. Regie Zanne Stapelberg en Niel Rademan Vervaarding deur LONG TALL WOMAN PRODUCTIONS Read Less
Ander Aktiwiteite vir Jonk en Oud:

Lekker speelplek vir kinders by die plaaswerf-speelpark
Kinderkuns in die bamboessaal
Verskeie uitstallings in hoofsaal:
Sklilderye, juweliersware, stalletjies met
Olyf-produkte, vars groete, tuisgebak ens.

Sondag 19 Oktober
11h30
Tygerbergse Kinderkoor

NG Kerk, Kaartjies R100 elk, beskikbaar by
Computicket / Villiersdorp Toerisme


15h00
Little Winds Quartet


St Augustine’s Anglican Church
Kaartjies R100 elk, beskikbaar by
Computicket / Villiersdorp Toerisme

Gareth Hickling and Ginny Hickling

082 9029015
11 Graaff Street Villiersdorp



Susan Morkel

082 804 0647
Keerom Garage, Hoofstraat
watercolour, acrylic

Dam Fine Artists

0829794992
Country Classics, 17 Union Lane, from 9am to 5pm on Vrydag to Sondag
Heather Barrow, Serena Berry, Sue Button, Liza Kerrod, Sharron Strickland and Mervin Ward
Sue Button – 0725386956or Mervin Ward -
0824937331
Tersia Duvenage

Ou Meul / Old Mill, Main Road Villiersdorp
Leon Horn

0826834132
Huis Malherbe DVG HS, Skilderye en sketse
Tourism and Info office Main Rd Villiersdorp
Tel 028 840 0082

Louis Stroh van der Walt

74 Main Street
0747871507, Oils and mixed mediaat
Tourism and Info office Main Rd Villiersdorp
Tel 028 840 0082
Margaret Ramsay 

083 4505 351
No.13 Upington Street- 10.00 a.m. to 17.00p.m.
Sheilagh Cormack
Gustav Print Making Group
Margaret Epstein

21 a Voortrekker Street, Villiersdorp
072 417 1033 0r 082 860 5787
cmepstein@worldonline.co.za
9.30 am close 5pm duration of the show

Call 028 840 0082 for more info
CSS Newbie Example: Show/Hide Content
Villiersdorp Tourism |